Functions

De Oude Werf Venue can make your function a worry free event. We organise the whole event and customise the menu accordingly to your requirements. We do all types of events, such as Matric dances, Year-end functions, Birthday parties and so much more! Please contact us for more information. No event is too big or too small!!
deoude werf vine

Funksies

De Oude Werf Venue kan enige funksie ‘n kommervrye gebeurtenis maak.  Ons organiseer die hele funksie en pas die spyskaart dienooreenkomstig aan. Ons doen enige funksie, soos matriekafskeide, Jaarendfunksies, Verjaarsdagpartytjies en so veel meer!  Kontak ons gerus vir meer inliging. Geen funksie is te klein of te groot nie !!

Conferences

De Oude Werf Venue lends itself as a conference venue where conferences, seminars, training programmes, workshops, product launches and strategic sessions can be held.

Konferensies

De Oude Werf Venue is ook ‘n konferensie venue waar Konferensies, seminare, opleidings programme, werkswinkels, produkbekendstellings en strategiese beplanning sessies gehou kan word.

Weddings

Both the Wedding reception hall and chapel can seat up to 250 guests. The venue is spacious and draped with fairy lights. The chapel has a romantic atmosphere with its 145 year old pews. We offer affordable, professional home-cooked meals. We also offer a choice of braai menus. We provide a one-stop service. Consultations are arranged where we can help you plan and conceptualise your ideas, provide professional advice and arrange all the requirements for a wonderful stress free event. Because your wedding day is the most important day of your life, we only cater for one wedding per day so that you can have our undivided personal attention. Our promise to you is an exceptional and unforgettable day. We look forward to making your dream day come true!!

deoude werf vine1 Troues

Beide die onthaal area en kapel kan tot 250 gaste huisves. Die onthaal area is ook baie ruim en met fairy lights gedrapeer. Die kapel het  ‘n romantiese atmosfeer met kerkbanke wat 145 jaar oud is. Ons bied professionele tuisgemaakte en bekostigbare disse aan. Jy kan selfs vanaf ons braai spyskaart kies. Ons verskaf ‘n eenstopdiens! Konsultasies word gereel waar ons jou help met die beplanning en konseptualisering van jou idees met professionele advies, vir ‘n wonderlike stress vrye funksie. Jou huweliksbevestiging is die mees belangrike dag van jou lewe en dus hou ons slegs een troue per dag sodat jy ons onverdeelbare aandag het. Ons belofte aan jou is die versekering van ‘n buiten gewone en onvergeetlike dag. Ons sien uit daar na om jou droom dag te bewaarheid!