Weddings

Both the Wedding reception hall and chapel can seat up to 250 guests. The venue is spacious and draped with fairy lights.

The chapel has a romantic atmosphere with its 145 year old pews.

We offer affordable, professional home-cooked meals. We also offer a choice of braai menus.

We provide a one-stop service. Consultations are arranged where we can help you plan and conceptualize your ideas, provide professional advice and arrange all the requirements for a wonderful stress free event.

Because your wedding day is the most important day of your life,we only cater for one wedding per day so, that you can have our undivided personal attention.

Our promise to you is an exceptional and unforgettable day.

We look forward to making your dream day come true!!

deoude werf vineTroues

Beide die onthaal area en kapel kan tot 250 gaste huisves. Die onthaal area is ook baie ruim en met fairy lights gedrapeer.

Die kapel het ‘n romantiese atmosfeer met kerkbanke wat 145 jaar oud is.
Ons bied professionele tuisgemaakte en bekostigbare disse aan. Jy kan selfs vanaf ons braai spyskaart kies.

Ons verskaf ‘n eenstopdiens!

Konsultasies word gereel waar ons jou help met die beplanning en konseptualisering van jou idees met professionele advies, vir ‘n wonderlike stress vrye funksie.

Jou huweliksbevestiging is die mees belangrike dag van jou lewe en dus hou ons slegs een troue per dag sodat jy ons onverdeelbare aandag het.

Ons belofte aan jou is die versekering van ‘n buiten gewone en onvergeetlike dag.

Ons sien uit daar na om jou droom dag te bewaarheid!